HomeLandbouRadioLandbouRadio: 6 Junie 2025

LandbouRadio: 6 Junie 2025

Vrydag, 6 Junie, se LandbouRadio sien so daarna uit:

  • Ons landbounuus is weer aan die beurt.
  • Daar is ‘n gesprek met EP Nel, die onderwysdepartement se vakadviseur vir landbou in die Vrystaat.
  • Die uitvoerende hoof van landbou by FNB, Bertie Huggett, praat oor sy siening van die rooivleisbedryf in Suid-Afrika.
  • En in Johan Gunter se veilinginsetsel, Onder die Hamer, praat hy oor die bek-en-klouseer-uitbreking by Karan Beef en die belangrikheid van biosekuriteit by plase en veilingshuise.

Luister saam na LadnbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Government and ARC gives update on FMD vaccine numbers

Estimated reading time: 3 minutes The Agricultural Research Council (ARC) confirmed on 1 April that it has released another 20 000 doses of locally produced foot-and-mouth...

Meet the new NAMC board