Dis wat op jou wag in Woensdag, 6 Augustus, se LandbouRadio:
- Die Skaapherder, Leon Kruger, praat oor wurmtellings.
- Professor Ferdi Meyer van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) gesels oor die plaaslike sojaboonbedryf en wat die toekoms inhou.
- En Tiaan Botes van die LWO-werkgewersorganisasie gee vir ons wenke hoe om die KVBA-proses te oorleef.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

