LandbouRadio: 5 Februarie 2026

In Donderdag, 5 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • James Pretorius, regsadviseur by die LWO Werkgewersorganisasie, gesels oor seisoenale werkers.
  • Feedtek se Kobus du Plessis gesels oor voerbenutting op die plaas.
  • Johnny van der Merwe van AMT deel sy weeklikse markaanwysers.
  • ⁠Johan gesels met Cindy Jarvis oor die Varkprodusente-organisasie se unieke Sappo Selekt-reeks.
  • ⁠Koos du Pisanie van Plaas Media het tydens vanjaar se Richmond-skou met die voorsitter van die skoukomitee, Henry Ackerman, gesels oor hoe dinge verloop het.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...

RSG Landbou: 7 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die gemmerbedryf, die Nasionale Wolkwekersvereniging se 100ste bestaansjaar en ons ontvang die nuuste wolmarkverslag. Gemmerbedryf Niks...

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons skop af met ons nuwe...

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met die titel van Landbounavorsingsraad (LNR) Nasionale Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar...