HomeLandbouRadioLandbouRadio: 4 September 2024

LandbouRadio: 4 September 2024

Donderdag, 4 September, se LandbouRadio gaan só lyk:

  • In die volgende gesprek in ons reeks oor volstruise, gesels Johan Gunter oor die slag van dié voëls, die versnit van die vleis en hoe die velle verwerk word.
  • AMT se dr Johnny van der Merwe doen verslag oor die graanmarkte.
  • Ian Grobbelaar, ‘n stoetvee-afslaer van Vleissentraal, vertel meer oor die rekordpryse by die Simbra-eliteveiling in Parys.
  • En Thomas Lubbe van Heli Agri en Ockie Vermeulen van NWK praat oor ontbossing.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. ⁠Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...