In Donderdag, 30 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Dr Johnny van der Merwe deel die nuutste vleis- en graanpryse asook ander landboumarktendense.
- Johan Gunter gesels met dr Johan Stadler van Antrovet oor lamsiekte.
- Anton Silvis van Plasco Consulting vertel verder van hulle besproeiingsboks en ook die toekenning wat hulle gekry het.
- Frans Jordaan vertel meer oor die jaarlikse LNR Vleisbeespresteerders-toekennings.
- Anri Coetzee van Landbouskool Hendrik Potgieter vertel hoe hulle kinders in landbou presteer.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

