LandbouRadio: 29 Januarie 2026

In Donderdag , 29 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johnny van der Merwe van AMT deel weer die weeklikse markaanwysers.
  • Carin Venter van Plaas Media gesels met dr Etienne Terblanche van Vinpro-konsultasiedienste, oor oesvooruitskattings en korttermyn vooruitsigte vir wingerdboere.
  • Johan gesels met Leon Louwrens, ontwikkelingskoördineerder van Saai, oor ‘n projek se eerste oes.
  • Martin Jansen, hoof van inligtingstegnologie by ZZ2, deel met Carin Venter van Plaas Media sy indrukke oor ‘n onlangse Vinpro-produsentedag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Sosiale media en die reg: Wees baie versigtig

Estimated reading time: 4 minutesOmdat die akkuraatheid of waarheid van inligting selde gekontroleer of...

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende land

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...