LandbouRadio: 25 Julie 2025

In Vrydag, 25 Julie, se LandbouRadio:

  • Daar is weer kraakvars landbounuus.
  • Dr Josef van Wyngaard van Voermol het meer inligting oor hulle Maxiwol-reeks van voedingsprodukte.
  • En in Johan Gunter se Onder die Hamer gesels hy vandeesweek oor losgoed- en implementveilings.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

Die toekoms is goud vir kanola in Suid-Afrika

Estimated reading time: 3 minutesGraan SA het vanjaar by NAMPO Kaap die geleentheid gebruik om groei in Suid-Afrika se kanolabedryf te bespreek. Die gewas...

Katoen-verwysingsprys: Week van 14 tot 18 September

Die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-organisasie (SAKPO), met die ondersteuning van Katoen SA, het ’n platform geskep om elke week ’n gemiddelde verwysingsprys vir katoenvesel deur te gee....

10 Telers met 1 visie: Top Brangus genetika by die Reinet en Vriende Prestige...

Estimated reading time: 2 minutesWanneer tien van die land se mees toegewyde Brangus-telers kragte saamsnoer om hul beste genetika by een veiling aan te...

RSG Landbou: 21 September 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die stand van die varkbedryf, Graan SA se paneelbespreking by AFMA Forum...

LandbouRadio: 21 September 2026

Hierdie week se Landbouradio word moontlik gemaak deur Pioneer Saad.In Maandag, 21 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Clarissa Pienaar van...