Waarna kan jy uitsien in Donderdag, 24 Julie, se LandbouRadio?
- Die president van die Sussex-beestelersgenootskap, David McCall, vertel ons meer oor hulle nasionale veiling wat op 14 Augustus plaasvind.
- Daar is ‘n gesprek met dr Pierre van Rooyen van die Nasionale Genetika Uitvoer-advieskomitee oor in vivo-embrio’s wat suksesvol na Paraguay uitgevoer is.
- Dr Johnny van der Merwe van AMT gesels oor die jongste graanmarknuus.
- En Tertia Erasmus van SciCorp praat met ons oor plantteling en molekulêre ondersteuning.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.