HomeLandbouRadioLandbouRadio: 21 Januarie 2026

LandbouRadio: 21 Januarie 2026

In Woensdag, 21 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Dis weer tyd vir Leon die skaapherder met sy Woensdagwenk, en hy praat oor die gevare en waarde van boererate.
  • Barries Barnard van Farm Buddy vertel meer oor sy landbouplatform.
  • ⁠Johan gesels met Chris Burger van Marula Game en dr Ampie Viljoen, ‘n veearts by Twee Riviere-wilddienste, oor bek-en-klouseer en buffels.
  • ⁠Karen Nel, direkteur by Design Biologix, vertel van hulle ooreenkoms met ‘n Argentynse verskaffer van bek-en-klouseer entstof.
  • ⁠Elmarie Prinsloo, uitvoerende hoof van Bloemskou, gesels oor hulle besluit om nie vanjaar beeste en skape by die skou te hê nie.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Government and ARC gives update on FMD vaccine numbers

Estimated reading time: 3 minutes The Agricultural Research Council (ARC) confirmed on 1 April that it has released another 20 000 doses of locally produced foot-and-mouth...

Meet the new NAMC board