HomeLandbouRadioLandbouRadio: 17 Desember 2025

LandbouRadio: 17 Desember 2025

In Woensdag, 17 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Leon die skaapherder deel sy Woensdagwenk en hy gesels dié slag oor die voorkoming van Slenkdalkoors.
  • Dr Theo de Jager, direksievoorsitter van SAAI, praat oor die vereniging vir H2A-agentskappe wat werksgeleenthede vir landbouers oorsee reël.
  • Jompie Burger van die Suiwelstandaard-agentskap, of SSA, gesels oor die beginsels van samewerking vir die groter belang.
  • Christo Rothmann van Bushmans Mountain Tuli’s, wenner van die LNR Vleisverbeteringskudde-toekenning in 2025, vertel oor sy besonderse boerdery.

Luister saam na LandbouRadio:

Must Read

LandbouRadio: 14 Mei 2026

In Donderdag, 14 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad,...