HomeLandbouRadioLandbouRadio: 14 Julie 2025

LandbouRadio: 14 Julie 2025

Dís wat op jou wag in Maandag, 14 Julie, se LandbouRadio.

  • Daar is ‘n nuusbulletin met kraakvars landbouverwikkelinge.
  • Prof Johan Willemse ontleed vir ons die jongste ekonomiese gebeure.
  • Dr Helena Theron, senior genetikus by SA Stamboek, praat oor die belangrikheid van genetiese diversiteit.
  • En ons medewerker Koos du Pisanie het meer gaan uitvind oor die ongelukkigheid rondom die Vaalputs-kernafvalstortingsterrein naby Springbok in die Noord-Kaap.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons skop af met ons nuwe...