LandbouRadio: 07 Mei 2025

Dis waarna jy kan uitsien in Woensdag, 7 Mei, se LandbouRadio:

  • In ons Woensdagwenk praat die Skaapherder Leon Kruger oor die eerste drie dae van ’n lam se lewe.
  • James Faber, voorsitter van die Rooivleisprodusenteorganisasie (RPO), verduidelik waarom die Nasionale Dieregesondheidsforum ontbind het.
  • Dr Danie Odendaal praat oor die oorsaak van aborsies by vee.
  • En Dirk Human, bemarker by Desert Beef, vertel ons meer oor die Desert Beef-slagkompetisie wat op 27 Mei plaasvind.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

BEK-inentingsveldtog onder druk: Entstowwe beskikbaar, maar uitvoering sloer

Estimated reading time: 5 minutes Bek-en-klouseer (BEK) in Suid-Afrika is steeds nie in sy spore gestuit nie en onsekerheid heers steeds – nie net oor...

Biosecurity beyond the farm gate 

Estimated reading time: 3 minutes South Africa’s pig industry is operating in an increasingly complex and interconnected risk environment. While African swine fever (ASF) remains the most significant threat...

RSG Landbou: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute Vandag se aflewering van RSG Landbou kyk na water-, vleis- en weersake! Red ons riviere! Het jy geweet daar is...

LandbouRadio: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Donderdag, 9 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Pieter Swart...

The wild side of nutrition

Estimated reading time: 4 minutes Various game animals roam the vastly different landscapes of South Africa. Looking back at history, large numbers of these animals...