Hierna kyk jy uitsien in Maandag, 5 Mei, se LandbouRadio:
- Die weidingskonsultant dr Louis du Pisani met ons oor sy besoek aan Namibiese boere.
- Prof Johan Willemse gooi ‘n kennersoog oor die ekonomie.
- Die prokureur Hans-Jurie Moolman gesels oor plaasbewoners se reg om vee aan te hou.
- En dan het ons weer ‘n opbouende landbouboodskap van die maand deur Pieter Moller.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.



