In Woensdag, 2 Julie, se LandbouRadio gesels ons oor die volgende:
- Die Skaapherder, Leon Kruger, praat in sy Woensdagwenk oor ooie wat lam en dan vrek – wat word van hulle lammers?
- Annelize Smit van Niekerk van die NWKV beantwoord ‘n hele klomp wolvrae – van produksie en gehalte tot die kontaminasie van wol.
- Johan de Jager, president van die SA Braford-beestelersgenootskap, vertel ons meer oor dié ras en hulle veiling op 14 Junie.
- En Karla Zietsman van SAPPO gesels oor hulle volgende PIGx2-geleentheid.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.





