HomePlaas TVKoolstofvergoeding, die KVBA en opvoeding deur Melk SA - alles op dié...

Koolstofvergoeding, die KVBA en opvoeding deur Melk SA – alles op dié week se Plaas TV

Vandag is #kykweervrydag op Plaas TV waar ons hoogtepunte deel van die afgelope week.

Turnerland bied ‘n volledige reeks masjinerie vir die hele produksieproses, van plant tot sortering en verpakking. Hulle robuuste toerusting is spesifiek ontwerp vir Afrika-toestande, met ‘n fokus op eenvoud, duursaamheid, gebruiksgemak en bekostigbaarheid.

Milk SA wants to communicate the health and nutritional advantages of dairy products to the South African society through various communication media. The Consumer Education Project’s task to understand and influence consumer behaviour is a never-ending challenge which requires continuous study of the relevant sciences and creative action.

Pieter Botha van die Bedreigde Natuurlewetrust gee meer besonderhede oor hulle koolstofvergoedingsprojek en hoe dit op landbou van toepassing is. Hierdie is deel 2 van ‘n driedelige gesprek met die EWT.

Tiaan Botes, regsadviseur van die LWO-werkgewersorganisasie gesels met Lise Roberts oor die rol van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie.

Must Read

Lamb Champs: Waar familieboerdery en kwaliteit saamkom

Estimated reading time: 4 minutes Waar kan ’n mens deesdae nog hoender koop wat van één familieplaas afkomstig is?In die meeste gevalle is dit eenvoudig...