Nasionale RPO oor dieregesondheid – Februarie 2026
Estimated reading time: 1 minute
Dr Frikkie Mare, hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), gesels met AgriOnAir-luisteraars oor die uitdagings en dieresiektes waarmee...
SSA oor samewerking
Estimated reading time: 1 minute
In Desember 2025 het Jompie Burger, besturende direkteur van die Suiwelstandaard-agentskap (SSA), met AgriOnAir-luisteraars gesels oor die beginsels van samewerking...
RPO kyk terug op 2025
Estimated reading time: 1 minute
Hoewel die rooivleisbedryf 'n baie moelike 2025 agter die rug het, was daar tog positiewe goed wat ook gebeur het....
RSG Landbou: 25 Desember
In RSG Landbou se Kersprogram gesels ons met die wenner van die Agri's Got Talent-kompetisie, Jenedine Jantjies en die Fourie-gesin bespreek die Stellaland Meatmaster-klub...
Nasionale RPO skop af met rooivleisbewusmakings-veldtog
Estimated reading time: 1 minute
Dr Frikkie Maré hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie vertel ons meer oor ‘n bewusmakingsveldtog waarmee hulle in Januarie...
Volhoubare suiwelproduksie – SSA vertel meer
Estimated reading time: 1 minute
Tania Blignaut van die Suiwelstandaardagentskap (SSA) brei in vandag se aflewering van Plaas TV uit oor die verandering in fokus...
Stray animals, traceability, biosecurity, and court cases
Estimated reading time: 1 minute
Stray animals have become a major problem in most provinces, threatening small and large stock producers' biosecurity status. Brent McNamara,...
SSA ontvang Sanas-akkreditasie
Estimated reading time: 1 minute
Die Suiwelstandaardagentskap (SSA) het vroeër in September hulle Suid-Afrikaanse Nasionale Akkreditasiestelsel (Sanas)-akkreditasie ontvang. Jompie Burger, besturende direkteur van die SSA,...
Aanmelding van veediefstal van kardinale belang
Estimated reading time: 1 minute
In 2023 het die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum besef dat die aanmeldingsyfers van veediefstal baie laag is. Hulle het kort daarna sessies...
Brahman-beestelersgenootskap se veilingsplanne
Sytze Smit, rasdirekteur van die Brahman-beestelersgenootskap bring ons op hoogte van hul vleiskwaliteitnavorsing en wat hul vir die genootskap se nasionale veiling op 5 September beplan....
Regulatoriese landskap in die suiwelbedryf
Estimated reading time: 1 minute
Suid-Afrika se regulatoriese omgewing vir die suiwelbedryf behels spesifieke wetgewing en uitgebreide regulasies wat minimumvereistes vir gehalte, veiligheid en...
RPO praat oor rooivleismarkte
Estimated reading time: 1 minute
Verskeie faktore het die afgelope tyd ‘n impak op rooivleismarkte gehad. Dr Frikkie Maré, hoof uitvoerende beampte van die Nasionale...
Braford se aanpasbaarheid sy groot bate
Die Braford, ‘n kruising tussen die Brahman en Hereford, is bekend vir sy uitsonderlike vrugbaarheid en vleisgehalte, wat van die Hereford se kant af...
RPO praat oor China se verbod op SA rooivleis
Estimated reading time: 1 minute
China het die invoer van Suid-Afrikaanse rooivleis tydelik opgeskort ná onlangse uitbrekings van bek-en-klouseer.
Hoe bedreig bek-en-klouseer boerderye se toekoms? Lees...
Oorsake van vreemde geure en reuke in suiwelprodukte
Wat veroorsaak die vreemde geure en reuke van sommige suiwelprodukte? Jompie Burger, algemene bestuurder van die Suiwelstandaardagentskap, praat oor die oorsake daarvan.
https://youtu.be/KLMIH08pYsk
Hierdie potgooi word...
