Monday, December 15, 2025

Oorsake van vreemde geure en reuke in suiwelprodukte

Wat veroorsaak die vreemde geure en reuke van sommige suiwelprodukte? Jompie Burger, algemene bestuurder van die Suiwelstandaardagentskap, praat oor die oorsake daarvan.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Suiwelstandaardagentskap. Besoek gerus hulle hulle webwerf hier.

Luister hier na ander AgriOnAir-uitsendings.

Related

RSG Landbou: 15 Desember 2025

In vandag se RSG Landbou gesels Agbiz oor hulle fokuspunte vir 2026, ons vind uit wie die 2025 Nasionale Meestersuiwelboer wenners is en dr...

RSG Landbou: 11 Desember 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou gesels ons met Kobus Bester oor die nuut gestigte Stoettelersfederasie en ons ontvang die nuutste vleispryse en weervooruitsigte. Nuut gestigte...

RSG Landbou: 10 Desember 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor somergraan-aanplantings, in- en uitvoerverwagtinge vir graan in 2026 en ons kyk saam BKB terug...