Aanmelding van veediefstal van kardinale belang

Estimated reading time: 1 minute

In 2023 het die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum besef dat die aanmeldingsyfers van veediefstal baie laag is. Hulle het kort daarna sessies gehou om te kyk hoe hulle te werk kan gaan om bewusmaking van veediefstal en aanmelding daarvan kan verbeter en het toe afgeskop met werkswinkels in Limpopo. Louis Wessels, voorsitter van hierdie forum, gesels nou meer hieroor.

Klik hier vir meer inligting oor die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum se veediefstal-aanmeldingstelsel.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie. Besoek hulle webtuiste vir meer inligting.

Lees meer hier oor ʼn lid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se veediefstal- en bedreigde spesies-eenheid in Standerton, wat in hegtenis geneem is in verband met veediefstal.

Must read

Prosopis-navorsing: Is daar ‘n biologiese oplossing?

Estimated reading time: 8 minutesWanneer gepraat word van die Suidwesdoring of Prosopisboom, gee talle produsente gewoonlik ’n diep sug, want dit is haas onmoontlik...

Financing the transition to regenerative agriculture

Estimated reading time: 5 minutesRegenerative agriculture is gaining momentum in South Africa, but making the transition commercially scalable requires changing farming practices and collaborating...

Cleaning in Place at dairy farms and processing facilities

Cleaning in Place (CIP) is an integral part of the dairy value chain and a key pillar in ensuring the safety and quality of...

RSG Landbou: 15 September 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor landbou in die Noord-Kaap, skaapproduksie, en ons ontvang die nuutste wolmarkverslag.Landbou in...

LandbouRadio: 15 September 2026

In Dinsdag, 15 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Johan gesels met dr Poena van Niekerk, bestuurder by Ede Farming, oor die...