Veeplaas

Veeplaas is a livestock magazine that looks at the agricultural industry through the eyes of a livestock farmer. The magazine focuses on what affects the livestock farmer’s profit margins and steers clear of politics. The magazine is ideal for cattle, sheep, goat, wool, dairy and game farmers. This page contains a selection of articles from the magazine. 

creen="true" >

Lees Veeplaas in September 2026

Die hoofartikel in die September-uitgawe van Veeplaas fokus op die varkbedryf: Stygende voer-, energie- en brandstofpryse, lae binnelandse per kapita-verbruik, strawwe kompetisie van goedkoper ingevoerde varkvleis, en hoogs aansteeklike siekte-uitbrekings skep ’n uitdagende omgewing. Verder het ons by Veronica Rorich, 2026 se Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur, en Simon Goble, ’n produsent met vrylopende varke, gaan aanklop om meer te leer oor hul klimaatslim en diervriendelike boerderypraktyke. Bly voor in die koor met die nuutste insigte, strategiese wenke en onmisbare kennis wat jou boerdery vooruit neem.

Ook in Veeplaas September 2026

  • Die Suid-Afrikaanse varkbedryf in die kollig.
  • Is metaan se bydrae tot aardverwarming betekenisvol?
  • Artikel 9 en BEK-inentings: Wat boere moet weet.
  • Lamb Champs Pretoria 2026 smaak behoorlik na sukses.
  • Suid-Afrika: Die wêreldleier in sybokhaar.
  • NWKV: 100 jaar van uitnemendheid (Deel 5)
  • Karoo Winterwolfees vier ’n blink woltoekoms.
  • Wol in die kollig by die 95ste IWTO-kongres.
  • Holstein-koeie: ’n Verlengde VWP (Deel 3).
  • Die sleutel tot suiwelkultuurgehalte.
  • Sintuie in diens van kaas – ’n sensoriese werkswinkel.
  • Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande.
  • Groenweiding: Voedsaam, maar onvolledig.
  • Die harde feite van veldbestuur.
  • Water-oudits: Klein kontroles voorkom groot verliese.
  • Kuilvoergesprek: Kuilvoerinname in die kollig
  • Beter genetika danksy sinkronisasie.
  • Instandhouding voor die lamseisoen.
  • Die hoe en wat van bloubosluise.
  • Klouprobleme en mankheid by varke.
  • Versterk jong diere se biesmelkimmuniteit.
  • ’n Vierbeen-patrollie op die plaas.
  • En vele meer!

Kry jou September 2026-uitgawe van Veeplaas vandag nog by jou naaste kleinhandelaar of maak seker dat jy daarop inteken. Veeplaas is as ’n interaktiewe blaaiboek by https://digimags.agriorbit.com/books/Veeplaas-September-2026_digimag/ beskikbaar en kan ook by www.magzter.com aangekoop word. Kontak Rochelle George by 064 890 6941 om in te teken op die PDF-weergawe of hardekopie.

Read articles from Veeplaas

Sosiale media en die reg: Wees baie versigtig

Estimated reading time: 4 minutesOmdat die akkuraatheid of waarheid van inligting selde gekontroleer of getoets word, hou die onoordeelkundige maak of deel van sosiale...

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende...

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar van sy bestaan. Die organisasie is in 1926 in die...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by vee en veroosaak lewerskade, geelsug en fotosensitiwiteit, en lei dikwels...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) Vrystaat het op 17 Julie sy jaarlikse kongres in...

Die geur, kleur en eer van Merino-ramveilings

Estimated reading time: 6 minutesHy het vir hom ’n geel Jaguar met ’n bedrag gelykstaande aan dié van bykans 330 verkooplammers én hul wol...

NWKV vier ‘n eeu van trotste vooruitgang met daadwerklike aksie

Estimated reading time: 9 minutesVir meer as ’n eeu ondersteun die NWKV kommunale wolprodusente en dra hulle by tot ’n volhoubare wolbedryf.‘n Eeu van...