Veeplaas

Veeplaas is a livestock magazine that looks at the agricultural industry through the eyes of a livestock farmer. The magazine focuses on what affects the livestock farmer’s profit margins and steers clear of politics. The magazine is ideal for cattle, sheep, goat, wool, dairy and game farmers. This page contains a selection of articles from the magazine. 

Lees Veeplaas in Augustus 2026

In die Augustus-uitgawe van Veeplaas bied ons weer die nuutste bedryfsinligting en hoogtepunte uit die landbouwêreld. Op die voorblad pryk die pragfoto wat as wenner van die 2026 Santam/NWKV-fotokompetisie bekroon is. Naas die hoofartikel oor die veeveilingswaardeketting, kyk ons na twee Elite Diamantbulle wat beslis hul merk in hul onderskeie rasse laat, die sybokhaarbedryf se operasionele model, die belangrikheid van grondbedekking en dekgewasse, en die hersiene suiwelregulasies. Die Plaas Media-span het verskeie belangrike geleenthede bygewoon en gee in hierdie uitgawe terugvoer oor onder meer die Desert Beef-slagoskompetisie, die RPO Vrystaat-kongres en die 95ste kongres van die Nasionale Wolkwekersvereniging.

Ook in Veeplaas Augustus 2026

  • Sprekers by die 2026 Dohne Merino-wêreldkongres.
  • Die vernietigende werklikheid van veediefstal.
  • Diana Arnold: Vasbyt en visie werp vrugte af.
  • Ellewee van Zyl glo in geharde Santa-staatmakers.
  • RVAV-kongres fokus op veerkragtigheid.
  • ’n Viering van uitstekende biltong: Excelsior.
  • NWKV vier 100 jaar van uitnemendheid.
  • 2026 Santam/NWKV-fotokompetisiewenners.
  • Holstein-koeie: Die ideale OEK en TKP.
  • Melkproduksie op weiding: Elke liter tel.
  • ’n Objektiewe oog maak vir mooi veld.
  • Die regte kondisiepunt is geld in die sak.
  • Mors jy geld op die verkeerde voerbymiddels?
  • Somerweidings vir maksimum melkproduksie.
  • Tiek die regte boksies vir ’n goeie teelseisoen.
  • Korttermyn hittestres en ramme se spermgehalte.
  • Metaboliese doeltreffendheid en teelpraktyke.
  • Die impak van speentyd op veeproduksie.
  • Lantana camara: Waak teen dié struik.
  • Basiese beginsels van suksesvolle inenting.
  • Bruinmaagwurm in die winterreënvalstreke.
  • En vele meer!

Kry jou Augustus 2026-uitgawe van Veeplaas vandag nog by jou naaste kleinhandelaar of maak seker dat jy daarop inteken. Veeplaas is as ’n interaktiewe blaaiboek by https://digimags.agriorbit.com/books/Veeplaas-Augustus-2026_digimag/ beskikbaar en kan ook by www.magzter.com aangekoop word. Kontak Rochelle George by 064 890 6941 om in te teken op die PDF-weergawe of hardekopie.

Read articles from Veeplaas

Sosiale media en die reg: Wees baie versigtig

Estimated reading time: 4 minutesOmdat die akkuraatheid of waarheid van inligting selde gekontroleer of getoets word, hou die onoordeelkundige maak of deel van sosiale...

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende...

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar van sy bestaan. Die organisasie is in 1926 in die...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by vee en veroosaak lewerskade, geelsug en fotosensitiwiteit, en lei dikwels...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) Vrystaat het op 17 Julie sy jaarlikse kongres in...

Die geur, kleur en eer van Merino-ramveilings

Estimated reading time: 6 minutesHy het vir hom ’n geel Jaguar met ’n bedrag gelykstaande aan dié van bykans 330 verkooplammers én hul wol...

NWKV vier ‘n eeu van trotste vooruitgang met daadwerklike aksie

Estimated reading time: 9 minutesVir meer as ’n eeu ondersteun die NWKV kommunale wolprodusente en dra hulle by tot ’n volhoubare wolbedryf.‘n Eeu van...