Home Search

winterlek - search results

If you're not happy with the results, please do another search

Speen met EasyWean®: Dit gaan oor die koei

Estimated reading time: 7 minutes Die gebruik van ‘n NeusRing® as hulpmiddel om kalwers te speen, is nie nuut nie. Dit kom reeds van...

Goeie veldbestuur lewer klimaatslim resultate

Estimated reading time: 6 minutes Kyk jy na die weiding op Willie Storm se plaas Elliesrust naby Olifantshoek, wonder jy of hy dan nou...
kalwers

Speen van kalwers en dragtigheidsondersoeke as deel van ’n produksieplan

Estimated reading time: 4 minutes Die Suid-Afrikaanse beesbedryf het 'n behoefte aan 'n nasionale vee-identifikasie- en naspeurbaarheidstelsel. ’n Stelsel wat ook bewyse insluit van die...
Wiemielies

Weimielies as winterweiding vir skape

Estimated reading time: 6 minutes Ryp, ongestroopte mielies as ’n wintervoergewas, of weimielies soos dit algemeen bekend staan, kan ’n baie doeltreffende opsie vir...
Speenkalfprodusent van 2021

Bloudruk van ’n uitblinker-speenkalfprodusent

Estimated reading time: 6 minutes Agri Noordwes se 2021 Jongboer van die Jaar, Wernich Lemmer, bedryf saam met sy pa, Willie, ’n suksesvolle kommersiële...
Dragtige of lakterende koeie en verse het hoë voedingsbehoeftes, Daarom is slegs ’n gewone droëseisoen-lekaanvulling nie voldoende vir dié diere nie.

Die basiese beginsels van droëseisoenvoeding vir beeste

Estimated reading time: 6 minutes Droëseisoenvoeding vir beeste, veral in somerreënvalstreke, is uiters noodsaaklik, gegewe die afname in voedingswaarde van grasveld in binnelandse gebiede...

Aanvullende minerale vir die oorgang na winter

Estimated reading time: 7 minutes Presisievoeding raak ál hoe belangriker om ’n veeproduksiestelsel volhoubaar winsgewend te maak. Vrugbaarheid is die sleutel tot die welslae...

Aanvulling vir oorwintering: Moenie geil weidings oorskat nie

Veeboere in groot dele van die land gaan dié winter met geil weidings in hul kampe tegemoet ná wydverspreide, goeie reën. Die voedingswaarde van...
lekaanvulling, mineraalaanvulling

Lekaanvulling: Bepaal jou doelwitte vir elke seisoen

Lekaanvulling is ‘n wetenskap wat jou veeboerdery se winsmarge kan verbeter, mits jy dit reg doen. Met die jaarlikse oorgang van winter na somer,...
kalwingsprobleme

Faktore wat bydra tot kalwingsprobleme by verse

Kalwingsprobleme by vleisbeeskoeie word deur verskeie faktore veroorsaak en navorsers klassifiseer die oorsake op verskillende maniere. Een klassifikasiestelsel tref die onderskeid tussen oorsake soos...