LandbouRadio: 7 September 2026

In Maandag, 7 September se LandbouRadio, met trots aan jou gebring deur BKB, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan gesels met prof Lucia Anelich, ‘n mikrobioloog en onafhanklike voedselveiligheidskonsultant, oor die monitering van omgewingspatogene en hoe dit by suiwelaanlegte toegepas word.
  • ⁠Du Preez de Villiers van Plaas Media het by die Varkprodusente-organisasie se algemene jaarvergadering en ekspo met dr Marlene Louw, uitvoerende hoof van Savpo, gesels oor die huidige stand van sake wat biosekuriteit in die varkbedryf betref.
  • ⁠Prof Johan Willemse is aan die woord met sy weeklikse markverslag.
  • ⁠Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB, het tydens die Agri Noord-Kaap kongres met Koos du Pisanie gesels oor slim boerdery en tegnologie.
  • John Melville gesels oor skeertoerusting wat betyds nagegaan en bestel moet word.

Hierdie week se LandbouRadio word met trots geborg deur BKB – betroubare tuiste van landbou.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

AgriSpoor: Die nuwe toep om voorvalle aan te meld 

Estimated reading time: 3 minutesOngelukkig word baie misdade en probleme nooit opgelos nie, aangesien dit nooit aangemeld word nie. Die algemene teen opmerking waarom...

Veranderinge in die rooivleisbedryf: Dis tyd om aan te pas 

Estimated reading time: 4 minutesDaar was die afgelope paar jaar baie veranderinge in die rooivleisbedryf. Die bek-en-klouseer (BEK)-uitbreking het die bedryf ’n harde slag toegedien, en daarmee saam het...

Katoen-verwysingsprys: Week van 31 Augustus tot 4 September

Die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-organisasie (SAKPO), met die ondersteuning van Katoen SA, het ’n platform geskep om elke week ’n gemiddelde verwysingsprys vir katoenvesel deur te gee....

A free-range label for pigs on grazing

Estimated reading time: 6 minutesSimon Goble knew from an early age that he wanted to do something meaningful with his life. Little did this...

RSG Landbou: 7 September 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor SA Stamboek Trailblazer-geleentheid, die Agri Spoor toep en ons ontvang die nuutste...