LandbouRadio: 5 Junie 2026

Share This Post

In Vrydag, 5 Junie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons spring weg vanoggend met ‘n vars landbounuusbulletin.
  • ⁠Dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, gesels oor die onlangse hofsaak en die beskikbaarheid van bek-en-klouseer entstof.
  • ⁠Alex Revelas, voorsitter van Bosveld Bonsmaraklub, gesels oor hulle Bonsmaraveiling wat op 13 Junie by Warmbad Veemark in Bela-Bela plaasvind.
  • Nico Pieterse van Syferfontein Bonsmaras vertel van hulle boerdery en veiling wat op 16 Junie in samewerking met Bonro Bonsmaras aangebied word.
  • ⁠Johan gesels met Breyton Milford, hoofbestuurder van Agri-Expo, oor ‘n toekenning vir bedryfsinnovasie waarmee hulle vereer is.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutesPlaashekpryse/Farm gate pricesDie jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minuteJohan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 34 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutesPathisani Ncube has a wholly...

Ontwikkel ’n skerp oog vir rasstandaarde en die metodiek van kleinveebeoordeling

Estimated reading time: 7 minutesDie vertoning en beoordeling van...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutesRabbit meat is not as...