LandbouRadio: 18 Mei 2026

In Maandag, 18 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Prof Johan Willemse lewer sy weeklike markverslag.
  • Koos du Pisanie van Plaas Media het die Oranjeriviervoere-boeredag bygewoon en daar met ‘n skaapboer van die Molteno-omgewing, Dries Pienaar, gesels oor die toekoms van skaapboerdery in die Karoo.
  • Johan gesels met prof Lise Korsten, ‘n plantpatoloog van die Universiteit van Pretoria, oor ‘n gesogte toekenning wat sy ontvang het.
  • ⁠John Melville gesels verder oor probleemdiere en beheermaatreëls.
  • ⁠Liesl Breytenbach, uitvoerende direkteur van AFMA, gesels oor AFMA se drie-jaarlikse konferensie en uitstalling van 8 tot 10 September by Sun City plaasvind.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Sosiale media en die reg: Wees baie versigtig

Estimated reading time: 4 minutesOmdat die akkuraatheid of waarheid van inligting selde gekontroleer of...

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende land

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...