LandbouRadio: 27 April 2026

In Maandag, 27 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Izak Hofmeyr van Plaas Media is aan die woord met die maandelikse internasionale nuushoogtepunte.
  • Prof Johan Willemse deel sy gereede weeklikse markverslag.
  • ⁠Dr WA Lombard vertel wat lesers in die Mei-uitgawe van Veeplaas kan verwag.
  • ⁠Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Nico Killian van die Rooivleisprodusente-organisasie Noordwes oor provinsiale rooivleissake.
  • ⁠John Melville gesels oor watter probleemdiere ons het.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

Simbra elite-veiling behaal verskeie rekordpryse

Estimated reading time: 4 minutesDie Simbra-beestelersgenootskap van Suidelike Afrika se elite-veiling, wat by die AfriDome in Parys aangebied is, het weereens bewys dat die...

Suid-Afrikaanse Jongwynskou vier 194 jaar van wynuitnemendheid

Estimated reading time: 6 minutesDie Suid-Afrikaanse Jongwynskou wat jaarliks onder die vaandel van die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging (SANWSV) aangebied word, het vanjaar weer verskeie...

RSG Landbou: 31 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die wêreldwolbedryf, die 2026 LRF Veeskool, AG Bonsmara se produksieveiling en ons...

LandbouRadio: 31 Augustus 2026

In Maandag, 31 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Ons spring weg met dr WA Lombard en hy vertel wat lesers van...

Four agricultural labour law myths

Estimated reading time: 4 minutesWhen employers rely on incorrect assumptions rather than the law itself, they unintentionally expose their businesses to unnecessary legal and...