LandbouRadio: 12 Maart 2026

In Donderdag, 12 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons skop af met Johnny van der Merwe met sy weeklikse AMT-markverslag.
  • Koos du Pisanie van Plaas Media gesels met Herlus le Roux oor die uitslag van die Williston-skou se slaglamkompetisie.
  • Izak Hofmeyr van Plaas Media het tydens die Pioneer-kuilvoertoer op Nottingham in KwaZulu-Natal met HW Beeken gesels.
  • ⁠Johan gesels met Judi Rosenstrauch, tegniese ondersteuningswetenskaplike by Envarto, oor die gebruik en voordele van probiotika in veevoer.
  • Ons hoor ook van Ryan Newborn, ‘n ontwikkelingspesialis, oor die Sterkstroom- en Molteno-landbouprojek wat deur die Dorper Windplaas befonds word.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Dynamics of the South African lucerne hay industry (Part 4): Producer prices

Estimated reading time: 8 minutes The previous articles in this series focussed on aspects relating...

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on...

Suiwelgehalte en -veiligheid vat die voortou

Estimated reading time: 4 minutes Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) is toegewy tot die bevordering van sy...