LandbouRadio: 12 Februarie 2026

Share This Post

In Donderdag, 12 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na ‘n vol program:

  • Johnny van der Merwe van AMT lewer sy weeklikse markverslag.
  • ⁠Clemens Senekal, jongboer-voorsitter van TLU SA, vertel meer oor dié jaar se jongboerkonferensie.
  • Hertie Lerm van Lasarus Game Farm vertel van hulle suksesvolle Ankole- en wildveiling, asook die bulkalf wat so ‘n goeie prys behaal het.
  • Johan gesels met Sumarie le Roux van Sum-Mor oor die pad wat haar gelei het na kaasmaak.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutesPlaashekpryse/Farm gate pricesDie jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minuteJohan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 34 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutesPathisani Ncube has a wholly...

Ontwikkel ’n skerp oog vir rasstandaarde en die metodiek van kleinveebeoordeling

Estimated reading time: 7 minutesDie vertoning en beoordeling van...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutesRabbit meat is not as...