LandbouRadio: 2 Februarie 2026

Share This Post

In Maandag, 2 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • In ons maandelikse Agri-Expo skoupraatjies, moontlik gemaak deur Nedbank, gesels Johan met Pieter van Deventer, president van die Heidelbergskou, om te hoor hoe hulle vorder met die beplanning van hul 2026-skou.
  • Hans-Jurie Moolman gesels regsake, en hy vertel oor die Ekurhuleni-metro se onlangse herroeping van ‘n onteieningseis, en wat landbouers daarin moet lees.
  • John Melville gesels oor die bestuur van skape in die tydperk tussen Januarie en April.
  • ⁠ En Pieter Möller deel weer ‘n opbouende landbouboodskap vir die maand.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutesPlaashekpryse/Farm gate pricesDie jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minuteJohan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 34 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutesPathisani Ncube has a wholly...

Ontwikkel ’n skerp oog vir rasstandaarde en die metodiek van kleinveebeoordeling

Estimated reading time: 7 minutesDie vertoning en beoordeling van...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutesRabbit meat is not as...