In Donderdag , 29 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Johnny van der Merwe van AMT deel weer die weeklikse markaanwysers.
- Carin Venter van Plaas Media gesels met dr Etienne Terblanche van Vinpro-konsultasiedienste, oor oesvooruitskattings en korttermyn vooruitsigte vir wingerdboere.
- Johan gesels met Leon Louwrens, ontwikkelingskoördineerder van Saai, oor ‘n projek se eerste oes.
- Martin Jansen, hoof van inligtingstegnologie by ZZ2, deel met Carin Venter van Plaas Media sy indrukke oor ‘n onlangse Vinpro-produsentedag.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.