HomeLandbouRadioLandbouRadio: 1 Oktober 2025

LandbouRadio: 1 Oktober 2025

DÍs wat op jou wag in Woensdag, 1 Oktober, se LandbouRadio:

  • Die Skaapherder, Leon Kruger, praat in sy Woensdagwenk oor die belangrikheid van ‘n dier se temperatuur.
  • Nelius Ferreira, voorsitter van Bonsmara SA, beantwoord vrae oor dié ras en die bedryf.
  • Debbie Matteucci, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Bioproduk-organisasie (Sabo), vertel ons meer oor die werk wat hulle doen.
  • En Jerilyn Hergenrede, bestuurder van herkouernavorsing by Kemin Industries, praat oor die belangrike rol van die spysverteringskanaal in dieregesondheid.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

LandbouRadio: 14 Mei 2026

In Donderdag, 14 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad,...