HomeLandbouRadioLandbouRadio: 02 Julie 2025

LandbouRadio: 02 Julie 2025

In Woensdag, 2 Julie, se LandbouRadio gesels ons oor die volgende:

  • Die Skaapherder, Leon Kruger, praat in sy Woensdagwenk oor ooie wat lam en dan vrek – wat word van hulle lammers?
  • Annelize Smit van Niekerk van die NWKV beantwoord ‘n hele klomp wolvrae – van produksie en gehalte tot die kontaminasie van wol.
  • Johan de Jager, president van die SA Braford-beestelersgenootskap, vertel ons meer oor dié ras en hulle veiling op 14 Junie.
  • En Karla Zietsman van SAPPO gesels oor hulle volgende PIGx2-geleentheid.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Omgewingsnakomingspraktyke en wetgewing: Wat produsente moet weet

Estimated reading time: 7 minutesOmgewingsnakoming raak toenemend ’n praktiese werklikheid vir produsente, veral waar landbou, mynbou en hernubare energie-ontwikkelings mekaar op dieselfde grondgebied ontmoet....