HomeLandbouRadioLandbouRadio: 25 Junie 2025

LandbouRadio: 25 Junie 2025

In Woensdag, 25 Junie, se LandbouRadio is daar meer oor die volgende:

  • Die Skaapherder, Leon Kruger, gesels oor die onoordeelkundige gebruik van oksitetrasiklien.
  • Frederik van Zyl van die RPO Noord-Kaap praat oor veediefstal in dié provinsie.
  • In die volgende episode van ons reeks oor aartappels, praat ons vandeesweek oor ‘n projek wat afgegradeerde aartappels gebruik om aartappelmeel te vervaardig.
  • En dan vind ons meer uit oor die derde Vrystaatse Plaasvaardighede-skolekompetisie.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met die titel van Landbounavorsingsraad (LNR) Nasionale Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar...