Hier is die spyskaart vir Donderdag, 8 Mei, se LandbouRadio:
- Professor Johan Strauss, senior wetenskaplike by die Wes-Kaapse Departement van Landbou praat oor kontantgewasproduksie in die Wes-Kaap.
- Dr Johnny van der Merwe van AMT het die graanmarknuus.
- En Malan Davey, die ondervoorsitter van Wildbedryf SA (WRSA) werp meer lig op die bek-en-klouseergeval in die Mogale City-distrik van Gauteng.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


