HomeLandbouRadioLandbouRadio: 30 April 2025

LandbouRadio: 30 April 2025

Hoe sien Woensdag, 30 April, se LandbouRadio daarna uit?

  • Ons Woensdagwenk met die Skaapherder, Leon Kruger, is weer aan die beurt en hierdie keer gesels hy oor die belangrikheid van skaduwee vir vee.
  • Daar is ‘n gesprek met ‘n ‘perdetandarts’, Monique Burger.
  • Annelize Crosby van Agbiz praat oor onder meer gelyke indiensneming, grondhervormingswetgewing, en arbeidsmarksake wat tans aandag in die parlement geniet.
  • En Hugo Lochner gesels verder met prof Johann Strauss, senior wetenskaplike by die Wes-Kaapse Departement van Landbou, oor kleingraanproewe in die Sandveld.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Government and ARC gives update on FMD vaccine numbers

Estimated reading time: 3 minutes The Agricultural Research Council (ARC) confirmed on 1 April that it has released another 20 000 doses of locally produced foot-and-mouth...

Meet the new NAMC board