In vandag se LandbouRadio:
- Die “skaapherder”, Leon Kruger, gee raad oor hoe om die regte teelram te kies.
- Ons vertel jou meer oor Namibiese boere se onlangse besoek aan medeboere in SA. Een van die boere by wie besoek afgelê is, was 2024 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur, Charl Saunderson.
- En dan gesels Plaas Media se streeksverteenwoordiger in die Wes-Kaap, Hugo Lochner, met een van die sprekers op die Swellendam Skou wat by die landbou-oggend betrokke was.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.