Monday, December 8, 2025

LandbouRadio: 10 Maart 2025

In vandag se LandbouRadio:

  • Monique Vlok van die Sandveld Aartappelkwekersorganisasie praat oor die streek se bydrae tot aartappelproduksie in die land.
  • Gjalt Hooghiemstra van Subtropico-markagente praat oor varsproduktemarkte.
  • Johan Malherbe van die Landbounavorsingraad verduidelik die uitwerking van La Niña en El Niño op graanproduksie.
  • En Jaco Minnaar van Agri SA gesels oor hulle benadering teenoor die Onteieningswet.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

’n Karoo-boerdery geskoei op natuur en kennis

Estimated reading time: 7 minutes Sybrand Venter, ’n bekende gemeenskapsleier en produsent van die plaas...

Oilseeds Focus December 2025 

The December issue of Oilseeds Focus explores South Africa’s fertiliser use, smart cultivar choices for profitable...

Stockfarm December hits the shelves

The December 2025 edition of Stockfarm shines the spotlight on the resilience and adaptability...

Trust and muffins lead the way

Estimated reading time: 4 minutes In any business, communicating in silos is the main cause...