Zuikerkop Herefords – temperament troon uit

Een van die Hereford-vleisbeesras se beste eienskappe, is sy uitstekende temperament. Plaas TV het onlangs in Clocalan ‘n draai gaan maak waar ons vir Willem Scholtz van Zuikerkop Boerdery ontmoet het. Hy vertel ons meer oor dié unieke ras.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg. Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus.


Het jy geweet dat Plaas TV ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!


Klik op die YouTube-skakel om Plaas TV-episodes op die Plaas TV-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Klik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.

Popular stories