Estimated reading time: 2 minutes
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg, en vandag is #kykweervrydag. Hier is ʼn opsomming van dié week se episodes:
- Pinotage is sinoniem met die Suid-Afrikaanse wynbedryf, met ‘n baie ryk geskiedenis. Die eerste wingerd is in 1925 al in die Kaap aangeplant. Maar wag, kom ons klink ‘n glasie saam met die wynlegende, Beyers Truter, wat Plaas TV meer hieroor gaan vertel.
Klik hier vir die opsomming van laas week se episodes.
- Then Jason Reding from SA Studbook tells Farm TV more about the single gene mutation in South African sheep breeds.
- Die toekoms van plantgesondheid sluit ‘n hele paar uitdagings in. Die opleiding van plantpatoloë, ondere andere, sal móét verander, om nie eers van die impak van klimaatsverandering te praat nie. Prof Wijnand Swart van die Universiteit van die Vrystaat, gesels in 30 Maart se episode van Plaas TV hieroor.
- Daarna kyk ons na ‘n insetsel oor vanjaar se suiwelkampioenskappe wat verlede week plaasgevind het.
- Climate change, a word we hear so often, but do we really comprehend the causes for this, and do we all do our part in minimizing the effects we have on the environment? Plaas Media launched a new project earlier this year, the Veeplaas Climate Smart Ambassador and today we are announcing the finalist.
- Daarna kyk ons na ‘n gesprek met Prof Martin Steyn oor die impak van klimaatsverandering op toekomstige aartappelverbouing in Suid-Afrika.
Plaas TV is met trots deur BKB, Syngenta, ABE Biotech, Chemunique, Elanco, JSE en Jonsson Workwear geborg.
Het jy geweet Plaas TV het ‘n Facebook-blad? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte van aktuele onderwerpe en nuus in landbou te bly!
Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!
Klik op die YouTube-skakel om die episodes op die Plaas TV-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A
Plaas TV word met trots geborg deur BKB, Syngenta, Elanco South Africa, Standard Bank en Jonsson Workwear.
Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel bo om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, Plaas TV dek alle landbousektore se nuus.