#kykweervrydag Plaas TV 20 – 24 Februarie

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Goeie hoefgesondheid speel ‘n baie belangrike rol in die winsgewendheid van ‘n melkery en dit help ook om mankheid in jou kudde te voorkom. Plaas TV het by Janvos Landgoed gaan aanklop om te sien hoe word dit gedoen. 

Lees meer oor laas week se episodes hier.

  • Daarna ontmoet ons vir dr Bibi de Bruyn. Sy is onlangs as tegniese konsultant vir monogastriese diere by Elanco aangestel.
  • African swine fever is currently a raging fire that must be extinguished. Dr Livio Heath from ARC-Onderstepoort explains why biosecurity is the best defence.
  • Daarna bring GP Heppell van Aartappels SA kykers op hoogte oor huidige marktendense asook die prestasie van plaaslike aartappelproduksie die afgelope twee maande.
  • BirdLife South Africa, in collaboration with the universities of the Witwatersrand and Johannesburg, has published research linking lead poisoning in critically endangered White-backed vulture chicks to lead-based ammunition. Stay tuned for more on this.
  • Then Sibabaliwe Rulumeni from Potatoes SA brings Plaas TV viewers up to date with the latest market report.

Did you know that Farm TV has a Facebook page? Visit our page at https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr to stay up to date with the latest agricultural news and topics!

Click on the YouTube channel’s link to watch Farm TV’s episodes again: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Farm TV is proudly brought to you by Elanco South Africa and Jonsson Workwear.

Plaas TV/Farm TV was launched in June 2020 and provides top quality and factually correct agricultural news and content. Click on the link above to view all Plaas TV’s content of the past two years. From agricultural shows to the history of Pinotage wine, Plaas TV covers all corners of the agricultural sector.

Die hof se bevoegdheid om deliktuele eise te bereg

Estimated reading time: 5 minutes ’n Delik kan omskryf word as die daad van...

Protect your livestock from two-host ticks

Estimated reading time: 5 minutes Ticks are small, external parasitic arachnids that belong to...

Indiensneming van onwettige immigrante

Estimated reading time: 4 minutes Werkgewers word verwag om buitelanders of immigrante sonder 'n...

Kopervergiftiging by skape: Tree voorkomend op

Estimated reading time: 5 minutes ’n Siekte waarmee skaapboere in die Karoo, en veral...