Monday, December 15, 2025

Topprodukte dié week op Plaas TV

Vandag is #kykweervrydag op Plaas TV. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

Voermol vervaardig ’n volledige reeks kwaliteitprodukte wat wetenskaplik gebalanseer is. Hierdie produkte voldoen aan al die voedingsbehoeftes van herkouers tydens verskeie produksiestadiums en op alle weidingstipes.

Electrolee is a proudly South African, privately-owned company established in 1989 and provides cutting-edge agricultural monitoring solutions to boost yields across Southern Africa and beyond. Their products include planter monitors that track seed flow, fertiliser flow, and plant population, a wide range of sensors to cover various monitoring needs, the process monitor — ideal for combines, air seeders, sprayers, and more and blockage adapters that integrate seamlessly with existing precision systems.

Rovic is ’n toonaangewende verskaffer van landboumasjinerie en toerusting, wat Suid-Afrikaanse boere voorsien van doeltreffende, innoverende oplossings vir elke stadium van produksie. Vind meer uit by www.rovic.com

Pioneer fokus hoofsaaklik op kuilvoermielies en verwante produkte en dienste. Hulle doel is om boere te help om die beste moontlike kuilvoer te produseer, van die keuse van die regte baster tot die bestuur van die oesproses.

Related

‘n Allegaartjie van insetsels dié week op Plaas TV

Vandag is #kykweervrydag op Plaas TV. Ons kyk terug op sekere hoogtepunte. Lise Roberts praat met Christoff Pretorius van die LWO-werkgewersorganisasie oor die konsekwente toepassing...

Van kompetisies tot Cape Wools – alles op dié week se...

Vandag is #kykweervrydag op Plaas TV. Ons kyk terug op sekere hoogtepunte. Exact Silage is ‘n verspreider van Orkel Compacters in Suid-Afrika. Heinrich Hoepfner, ‘n...

RSG Landbou: 15 September 2025 – geborg deur Netafim

In vanoggend se RSG Landbou is daar gesels oor die Karoo Boerbok-veldramprojek, Netafim en die Komga-landbouskou. Meer oor veldramprojek Die meeste kommersiële boerboktelers vra vir veldaangepaste...