Tag: weersake
RSG Landbou: 11 Julie 2024 – geborg deur BKB
Die Suiwelstandaardagentskap het sowat agt jaar gelede die Dairy Quality Club tot stand gebring om verskaffers en ander rolspelers in die suiwelwaardeketting se bydrae...
RSG Landbou: 4 Julie 2024 – geborg deur Plaas Media
Die Bosveld Afrikanerbees Studiegroep bied tydens vanjaar se Thabazimbi Landbou- en Nywerheidskou weer ‘n beesskool in samewerking met die Landbounavorsingsraad aan. Drs Pieter de...
RSG Landbou: 27 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media
Die Oos-Kaap het van Suid-Afrika se mees prominente melkboere. Melk SA het vroeër in Junie vergader om die impak wat die bek-en-klouseer-uitbreking op dié...
RSG Landbou: 20 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media
Prysoordrag in die rooivleiswaardeketting bly ‘n veelbesproke onderwerp. Dr Frikkie Maré van die Rooivleisprodusente-organisasie beantwoord die volgende vrae: Neem die kleinhandelspryse af wanneer karkaspyse...
RSG Landbou: 13 Junie 2024 – geborg deur BKB
Ons kry terugvoer vanaf die RPO Noord-Kaap-kongres wat onlangs in Kimberley plaasgevind het. Die uittredende voorsitter, Koning Scholtz, praat oor die produsent en die...
RSG Landbou: 6 Junie 2024 – geborg deur AECI Plant Health
Wortelvrot is al vir talle jare een van die grootste uitdagings in die avokadobedryf. Jacques Swanepoel van AECI Plant Health brei uit oor die...
RSG Landbou: 30 Mei 2024 – geborg deur Plaas Media
Gifspuite word algemeen in landbou gebruik. Wanneer gifspuite geselekteer word, moet gehalte, kapasiteit, spuitpatrone, gebruikersvriendelikheid en aanpasbaarheid in ag geneem word. So sê Jan...
RSG Landbou: 23 Mei 2024 – geborg deur Nutrico
Dr Daniël van der Merwe het tydens Kemin en Zoëtis se voerkraalinligtingsdag gefokus op die belang van spysverteringsgesondheid op beeste se welstand. Ons hoor...
RSG Landbou: 6 Mei 2024 – geborg deur Plaas Media
Die Ankole-beesras is eers in 2019 in Suid-Afrika geregistreer. Daar is tans meer as 1100 volbloed Ankole-beeste en 63 telers. Jacques Malan deel ‘n...
RSG Landbou: 2 Mei 2024 – geborg deur AECI Plant Health
Die verandering in landbouchemie is noodsaaklik. SB Coetzee van AECI Plant Health verwys na ‘n sagter benadering wat deesdae vereis word en hy verduidelik...