RSG Landbou: 2 Mei 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Die verandering in landbouchemie is noodsaaklik. SB Coetzee van AECI Plant Health verwys na ‘n sagter benadering wat deesdae vereis word en hy verduidelik wat dit behels.

Ons vind ook meer uit oor die unieke gebruik van droë-ys in landbou. Deon Roux van Dry Ice International is aan die woord.

Dan is Johan van den Berg soos altyd terug met ons weernuus en Chris Derksen gesels oor vleispryse.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur AECI Plant Health

AECI Plant Health is ‘n gediverdifiseerde groep. Hul produkte en dienste word aan ‘n breë spektrum van kliënte verskaf in die mynbou, waterbehandeling, plant- en dieregesondheid, voedsel en drank, infrastruktuur en lagemene industriële sektore.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Lloyd Short: Optimale ontwikkeling is die sleutel tot sukses

Estimated reading time: 6 minutes Veeplaas het, tydens ‘n onlangse besoek aan die area,...

Bull selection, the smart way

Estimated reading time: 8 minutes When it comes to genetic progress in a herd,...

Kies só die beste paardatum vir wolskape

Estimated reading time: 6 minutes Die resultate van 36 jaar se skandering sedert 1986,...

An update on the keeping of livestock by farm dwellers

Estimated reading time: 4 minutes The Supreme Court of Appeal recently overturned the controversial...