RSG Landbou: 6 Junie 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Wortelvrot is al vir talle jare een van die grootste uitdagings in die avokadobedryf. Jacques Swanepoel van AECI Plant Health brei uit oor die aksies wat geneem kan word om hierdie grondgedraagde patogeen te beheer.

Ons gesels ook met Morné Venter van Agricol oor die sukses van hul gewilde Groendag.

Daar is soos gewoonlik ook weernuus en ons vind uit wat vandeesweek met die vleispryse gebeur het.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur AECI Plant Health

AECI Plant Health is ‘n gediverdifiseerde groep. Hul produkte en dienste word aan ‘n breë spektrum van kliënte verskaf in die mynbou, waterbehandeling, plant- en dieregesondheid, voedsel en drank, infrastruktuur en lagemene industriële sektore.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Lloyd Short: Optimale ontwikkeling is die sleutel tot sukses

Estimated reading time: 6 minutes Veeplaas het, tydens ‘n onlangse besoek aan die area,...

Bull selection, the smart way

Estimated reading time: 8 minutes When it comes to genetic progress in a herd,...

Kies só die beste paardatum vir wolskape

Estimated reading time: 6 minutes Die resultate van 36 jaar se skandering sedert 1986,...

An update on the keeping of livestock by farm dwellers

Estimated reading time: 4 minutes The Supreme Court of Appeal recently overturned the controversial...