Home Tags Voer

Tag: voer

Die onskatbare voedingswaarde van soja-oliekoek

Estimated reading time: 4 minutes Soja-oliekoek bly een van die heel belangrikste insluitingskomponente in pluimveediëte en is ‘n uitstekende bron van proteïen en energie in...

Die gebruik van soja-oesreste in skaapboerdery

Estimated reading time: 5 minutes Soja-oesreste is ’n waardevolle bron van voeding weens die ryke samestelling van onmisbare voedingstowwe. Die hoë proteïeninhoud maak dit ’n...

Plant mielies vir die veeplaas

Estimated reading time: 7 minutes Die doel van aanplanting van mielies op veeplase het oor tyd ontwikkel na hoofsaaklik twee mikpunte, naamlik graanproduksie vir...

Só loop graanmarkte en voerpryse saam

Estimated reading time: 5 minutes Stygende graanpryse laat graanboere juig, maar veeboere kreun. “Graan is beslis die grootste bron van energie in voer,” sê dr Brink...

Klimaatslim veeboerdery (Deel 2): Veld wat ’n wisselvallige klimaat kan deurstaan

Estimated reading time: 7 minutes In die eerste aflewering van ons reeks oor klimaatslim veeboerdery, het ons gesien dat slegs die reënval wat in...

’n Veldbestuurstelsel tot voordeel van vee én veld

Estimated reading time: 6 minutes Hoe beter die veld se toestand, hoe hoër en meer stabiel die voerproduksie, hoe beter die gehalte van die...

Mikotoksiene in kuilvoer: Hoe gemaak?

Estimated reading time: 4 minutes Alles het voor- en nadele, en terwyl die afgelope goeie somerreën dalk welige veld beteken, is kuilvoerprodusente bekommerd oor swamsiektes...

Basiese vereistes vir ’n voerkraal op die plaas

Dit is lankal nie meer ’n nuutjie om voerkrale vol beeste of skape op plase te sien nie. Omdat voerkraalgeriewe baie goed deurdink moet...

Maak jou somme voor jy weidings aanplant

Dit is moeilik om te bepaal of die vestiging van weidings vir die lente lonend vir ’n veeboer is. Van die belangrikste bepalende faktore...

Kruipvoeding lei tot winsgewende skaapboerdery

In die moderne landbougemeenskap is baie tegnologie en wetenskap beskikbaar vir veeprodusente om maksimaal te produseer, goeie genetika is beskikbaar teen ’n bekostigbare prys,...