Tag: veilingsnuus
RSG Landbou: 2 September 2024 – geborg deur MSD
Ons gesels met HG Human van die Noord-Kaap. Die 39ste Noord-Kaap Veldramveiling word op 11 September op Griekwastad aangebied. Dorperskape, boerbokke en rooi Savannah-bokke...
RSG Landbou: 8 April 2024 – geborg deur BKB
Die impak van die droogte op voedselsekerheid is nie net in Suid-Afrika ‘n saak van kommer nie, maar ook in Suidelike Afrika. Dr Theo...
RSG Landbou: 25 Maart 2024 – geborg deur Plaas Media
Watter impak kan die 64 internasionale verkiesings in 2024 asook die plaaslike verkiesing op landbou hê, wat gaan met wêreldinflasie gebeur en op watter...
RSG Landbou: 11 Maart 2024 – geborg deur BKB
Die Willistonskou het vanjaar alle verwagtinge oortref. Hoogtepunte was die slaglamkompetisie, jeugskou en perdeskou. RSG Landbou medewerker, Koos du Pisanie, het die skou bygewoon...
RSG Landbou: 4 Maart 2024 – geborg deur MSD
Respiratoriese siektes kom al meer by beeste voor. Daar is verskeie redes hiervoor, maar swak ontwikkelde longe is ‘n groot oorsaak. Dr De Wet...
RSG Landbou: 26 Februarie 2024 – geborg deur Pioneer
Wat is die verskil tussen grondpotensiaal en vrugbaarheid? Pieter de Wet van Pioneer Saad gesels oor belangrike faktore wat in ag geneem moet word...
RSG Landbou: 12 Februarie 2024 – geborg deur BKB
Die internasionale wolmark het tot Januarie sterk momentum getoon, maar tans lyk die prentjie anders. Leon du Plessis van BKB verskaf die redes hiervoor.
Dan...
RSG Landbou: 6 Februarie 2024 – geborg deur Plaas Media
CropLife SA het ‘n paar jaar gelede ‘n plaagdoderverpakking-herwinningsprogram van stapel gestuur. Dr Gerhard Verdoorn gesels oor die suksesse en die noodsaaklikheid van dié...