HomePodcastsRSG Landbou: 11 Maart 2024 - geborg deur BKB

RSG Landbou: 11 Maart 2024 – geborg deur BKB

Die Willistonskou het vanjaar alle verwagtinge oortref. Hoogtepunte was die slaglamkompetisie, jeugskou en perdeskou. RSG Landbou medewerker, Koos du Pisanie, het die skou bygewoon en gesels onder meer met die ondervoorsitter, Wilhelm Steenkamp, asook van die ander organiseerders en deelnemers soos ‘n leerling van Augsburg Landbougimnasium wat aan die jeugskou deelgeneem het.

Ons hoor ook watter veilings word eersdaags aangebied.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur BKB.

#Verhoog verdienste. By BKB is vele hande wat bydra tot die die werk wat gedoen word en die reputasie wat verdien word. Dié hande werk saam – elke dag met jou welvaart voorop gestel.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Landbou-innovasie en gemeenskapsgees: ‘n Blik op die Upington-landbouskou

Estimated reading time: 2 minutes Die Upington-landbouskou het vanjaar weer 'n skatkis van verrassings en landbou-aktiwiteite gebied. Besoekers kon deelneem aan 'n verskeidenheid geleenthede,...