Tag: veevoeding
Rambestuur en winsgewendheid (Deel 2): Voedingspraktyke
Estimated reading time: 5 minutesVeeplaas het verlede maand met ’n reeks oor goeie rambestuur afgeskop, om skaapprodusente se winsgewendheid ’n hupstootjie te gee....
Bulle se voedingsvereistes in die droë wintermaande
Dit is vir
veeboere, en veral stoetboere, baie belangrik dat hul bulkuddes se kondisie en
gesondheid gedurende die wintermaande behoorlik onderhou word ten einde optimale
liggaamskondisie en...
Kruipvoer 101: Die basiese beginsels
Die gesegde dat ’n mens eers moet kruip voor jy kan loop, is op baie fasette van die lewe van toepassing. Dit geld ook...
Biosekuriteit in intensiewe en ekstensiewe bedrywe
Met die onlangse uitbreking van listeriose het die belangrikheid van veilige voedsel duidelik na vore getree. Verbruikers het dadelik gereageer toe aangekondig is dat...
Belê in volgehoue hoëdruk-wisselweiding
Hoëdruk-wisselweiding op ’n plaas gaan hand aan hand met ’n weldeurdagte beweidingsplan wat die natuurlike bronne van die veld reg bestuur. Dit is die...
Hoëdrukbeweiding kan weiveld verbeter
Weiveld wat vreetbare grasse optimaal en volhoubaar produseer, is die sleutel tot welslae vir veeboere. Hoëdrukbeweiding wat reg toegepas word, maak dit moontlik om...