Tag: veevoeding
RSG Landbou: 27 Maart 2023 – geborg deur Plaas Media
Volgens die bekende landskap-ekoloog, Dave Pepler, moet veeprodusente nie ophou boer as gevolg hul hoë koolstofvoetspoor nie, maar wel, slimmer boer. Hy was een...
RSG Landbou: 23 Maart 2023 – geborg deur Plaas Media
Namate die groeiseisoen van weiding tot ‘n einde kom, verhoog die veselinhoud terwyl die proteïeninhoud van die weiding verlaag. Die gevolg hiervan is dat...
Vervangingsverse: Belê in die toekoms
Estimated reading time: 7 minutes
Vervangingsverse dra die toekomstige sukses van die suiwelbedryf op hul skouers.
Met vervangingsverse, moet mens die eindpunt in gedagte begin...
RSG Landbou: 16 Januarie 2023 – geborg deur Plaas Media
In Suid-Afrika word bosverdigting en bosindringing dikwels verwar. Talle grondeienaars sit met die probleem van bosverdigting en volgens prof Nico Smit van die Universiteit...
RSG Landbou: 12 Januarie 2023 – geborg deur Lindsay Africa
In Suid-Afrika is die tuismeng van veevoer ‘n algemene praktyk, maar is die kool die sous werd? Alheit du Toit van Feedtek kyk na...
Riglyne vir optimale lamvoeding
Estimated reading time: 4 minutes
Op ’n kommersiële skaapplaas is lammers die geldmakers, en moet hulle dus baie goed versorg en hanteer word.
Hoe vroeër...
RSG Landbou: 1 Desember 2022 – geborg deur Elanco Animal Health
Dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid is eerste aan die woord in Donderdag se aflewering van RSG Landbou. Hy gee raad met betrekking tot...
RSG Landbou: 24 November 2022 – geborg deur Hygrotech
Probleme met infrastruktuur, verhoogde insetkoste en invoertariewe het ook ‘n impak op die veevoervervaardigersbedryf in Suid-Afrika. AFMA is die liggaam wat hul beywer om...
RSG Landbou: 15 November 2022 – geborg deur Elanco Animal Health
In Dinsdag se aflewering van RSG Landbou bespreek ons ‘n paar uiteenlopende onderwerpe. Johan Janse van Rensburg van Corteva, verduidelik watter voordele saadbehandelingstegnologie vir...
RSG Landbou: 9 November 2022 – geborg deur BKB
Prosopis-indringing is ’n groot probleem aangesien dit groot dele van weiding wegneem. Boere kan dit egter nie uitroei nie, maar moet eerder leer om...