Tag: suiwelbedryf
LandbouRadio: 1 April 2025
Dis wat jy kan verwag in vandag se LandbouRadio:
Louis Steyl, hoof uitvoerende beampte van Bonsmara SA, het nuus oor hulle nasionale veiling en Die...
Higiëniese ontwerp van suiwel-infrastruktuur
Estimated reading time: 5 minutes
Die mikpunt van die behoorlike, higiëniese ontwerp van suiweltoerusting en -infrastruktuur, was sy vertrekpunt, is die voorkoming van biologiese, chemiese...
Die oordeelkundige gebruik van chemikalieë op melkplase
Estimated reading time: 5 minutes
Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) het aan die einde van 2023 ’n webinaar aangebied oor die korrekte gebruik van chemikalieë op melkplase....
Fasiliteite teen die somerhitte
Estimated reading time: 6 minutes
Dit is ’n bekende feit dat melkkoeie gevoelig is vir hitte. Omdat koeie se biologiese aanpassing by warm toestande en...
Die roumelk-risiko: Vra die regte vrae
Estimated reading time: 8 minutes
Navorsing oor die afgelope dekade dui daarop dat daar weinig verskil tussen die bakterie-inhoud van gereguleerde roumelkverskaffers en ongereguleerde...
RSG Landbou: 26 April 2023 – geborg deur Plaas Media
Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Suiweltegnologie-simposium het onlangs in KwaZulu-Natal plaasgevind. Gefermenteerde voedsel was veral ‘n gewilde onderwerp, aangesien die verbruiker deesdae die gesondheidswaarde daarvan...
Beskerm jou kuilvoer teen mikotoksiene
Sommige filamentagtige swamme kan in voer groei en giftige sekondêre metaboliete produseer, wat as mikotoksiene bekendstaan. Volgens ’n navorsingsartikel wat in die Journal of...
Die opvolggesprek: Koeie en hulle blyplek
Baie melkerye het begin met ’n
paar koeie in ’n oop kampie, ’n paar losstaande voerkrippe of omgekeerde
motorbuitebande. Maar soos dit met die meeste melkerye...