Home Tags Suiwelbedryf

Tag: suiwelbedryf

SSA ontvang Sanas-akkreditasie

Estimated reading time: 1 minute Die Suiwelstandaardagentskap (SSA) het vroeër in September hulle Suid-Afrikaanse Nasionale Akkreditasiestelsel (Sanas)-akkreditasie ontvang. Jompie Burger, besturende direkteur van die SSA,...

LandbouRadio: 17 Oktober 2025

In Vrydag, 17 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met ons weeklikse landbounuusbulletin. ⁠Brocor bied hulle eerste stoetvee- en aanteelveiling...

LandbouRadio: 15 Oktober 2025

In Woensdag, 15 Oktober, se LandbouRadio: In Die Skaapherder, Leon Kruger, se Woensdagwenk praat hy oor vitamien B1-tekorte in vee. Die 2025 Hollard Game Changer, Pamela...

RSG Landbou: 8 Oktober 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou kyk ons na wat jy kan doen as jy ’n substandaard voedselproduk gekoop het, ons vind meer uit oor...

RSG Landbou: 6 Oktober 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die Share Seed SA saadprojek, die SA Boerboktelersgenootskap se nasionale veiling, en wat die...

RSG Landbou: 2 Oktober 2025

In vandag se RSG Landbou kyk ons na die vooruitsigte vir statutêre maatreëls in die suiwelbedryf, ons hoor meer oor Kruger Bonsmara en LHB...

LandbouRadio: 15 September 2025

In Maandag, 15 September, se LandbouRadio: Thys Meyer, visevoorsitter van die Lewendehawe Registrerende Federasie (LRF), praat oor die LRF Veeskool. Jeandré Johnston, kommunikasiebeampte by Melk SA...

LandbouRadio: 5 September 2025

So lyk Vrydag, 5 September, se LandbouRadio: Ons bring jou weer kraakvars landbounuus. Christine Leighton van Melk SA praat oor etikettering. Die volgende episode van ‘Bosdokter’ met...

LandbouRadio: 2 September 2025

Waarna kan jy uitsien in Dinsdag, 2 September, se LandbouRadio? Grant Naudé, president van Merino SA, en Petrus de Wet, raadsvoorsitter van die Grootfontein Landbou-ontwikkelingsinstituut,...

LandbouRadio: 26 Augustus 2025

In Dinsdag, 26 Augustus, se LandbouRadio kan jy hierna uitsien: Johan Gunter praat met die besturende direkteur van Cape Karoo International, Francois de Wet, oor...